Roosmaryn
February 13, 2018 in Uncategorized
Roosmaryn Die roosmaryn in jou glas weet wat wag die bittersoet reuk bly hang Ons bou reels en verskonings en ons bou grense waar oor ons verlang Raak stil roosmaryn en laat die yster perd my kom leen Introspeksie is n verrykende hartssteek maar genoeg is meer as een Die borsel-baard kon ek nie waardeer en ek het stiller geraak Berekende foute van huiwering Spyt kom altyd te laat
Recent Comments