baftablou

Oktober 26, 2009 in Sonder kategorie

” Die mens is geneig om slegs sy verontwaardiging en vy verdriet vrye teuels te gee as daar blaam gewerp kan word. As daar geen blaam is nie, dan berus hy. En hoe minder ons in staat is om blaam te werp, hoe groter is ons behoefte aan ‘n sondebok.”- Die Silberstein trilogie Etienne Leroux

5 antwoorde op baftablou

  1. Jodo het gesê op Oktober 26, 2009

    Daardie woorde is darem so waar…geniet die dag

  2. zephur het gesê op Oktober 26, 2009

    Iemand moet die blaam dra…

  3. bloukaap het gesê op Oktober 26, 2009

    jip , daai “eie ek” ……….

  4. Sonder sondebokke sal die meeste mense in RSA verlore wees.

  5. Ja, die ou sondebokskryfgees, hy’t geweet van die dinge. Die heel mooiste toneel ooit in ‘n boek bly vir my die uitfreak-sessie in die tenk in 7 dae.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.