Moeg lam en onverantwoordelik.

Augustus 21, 2009 in Sonder kategorie

Het half 4 by die huis aangekom. Toast gemaak.Gekoffie. Gerook. Geleer. Gerus. Gaan skryf.

Dis een van daai dae waar ek weer, op die ingewing van die oomblik, myself aan die impuls klik begewe.

Moeg, lam en onverantwoordelik

+

Moeg, lam en onveratwoordelik.

=Gelukkig

Maandag sal ek weer ‘n ander deuntjie sing.

1 antwoord op Moeg lam en onverantwoordelik.

  1. Gharki het gesê op Augustus 21, 2009

    Slaap sommer more oggend baie laat!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.