Geluk by die ongeluk

Februarie 13, 2014 in Uncategorized

Geluk by die ongelukJa geluk by die ongeluk.

Die dat ons voorblad so weggeraak het of dit dalk die nuwe interior idee is van WordPress sal ek nou nie so mooi weet nie.  Wat ek wel weet as jy wil blog en jou sê wil sê dan maak Boer se kind ‘n plan en ons klomp stoom voort.  Op ‘n agterste voor onderste bo manier is dit nogal lekker.  Jy lees weer bietjie iemand ouds se nuwe denke en woorde en so word jou dag sommer opgehelder en jou Blog blad afgestof.

Wys jou net as jy wil dan kan jy.  Dit hang net af van hoe jy na die wereld wil kyk.

9 antwoorde op Geluk by die ongeluk

  1. Jy is reg miskien kla ons teveel en sê te min dankie 🙂

    • @monicahaddad Kla kom makliker as blydskap. Dit is menslik om te kla maar wat nog meer amazing is is dat ons so te midde van alles kan stop en om ons kyk en tog die mooi en goed kan raak sien en dit waardeer

  2. tina10 het gesê op Februarie 13, 2014

    hehehehe… nou praat jy ek weet nie4 wat ek doen nie maar ek strompel voort Gelukkig is Naomi darem terug

  3. When they give you lemons, make lemonade…

  4. Ja die bloggers is heel oorspronklik
    🙂

  5. Ek reis letterlik deur die virtuele werf om by almal uit te kom.Dit is nogal op ‘n manier lekker om allerhande roetes te volg!Sien kommentare wat ek nie andersins sou sien nie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.