In ‘n veilige plek

November 5, 2013 in Uncategorized

Hoe harde die winde om my geestelike lyf waai en woed hoe veiliger vou die Here se hande om my.  Die gevoel van veiligheid is so ongelooflik en ek weet dat ek op die veiligste plek ooit is.  Niks sal my uit my Vader se hande kan ruk nie en dit is presies waar ek nou wil wees.

Wou net die paar sinnetjies met julle deel.

Dankie vir al die bemoedigende woorde en liefde

God's hands around my life

11 antwoorde op In ‘n veilige plek

  1. Ja. Dit is wonderlik om so onder die beskerming van die Allerhooste te kan leef . Groetnis 🙂

  2. van tyd tot tyd moet mens net weer die boodskap hoor om hierdie waarheid opnuut te besef

  3. lora2me het gesê op November 5, 2013

    Dit klink asof jy nie meer na die Lig deur skrefievingers kyk nie, Beate. Sterkte, dit sal goed gaan.

  4. tina10 het gesê op November 5, 2013

    Dis die heel beste plek om te wees.

  5. Sterkte met die krisis in jou lewe!

  6. GEEN veiliger plek.

  7. Hy laat jou nooit los nie…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.