Geboorte!

Maart 11, 2011 in Sonder kategorie

Hallo maters

 

Ek het sopas geboorte geskenk aan my eerste blog inskrywing! 

 

Dankie Adele dat jy nie moed opgegee het met my nie! kom ons hoop ek stel jou nie teleur nie!

 

Ek sal nog moet besluit hoe en wanneer ek sal blog. Sal dit daagliks wees of weekliks, of soos ek voel?  Ek gaan my nie bind aan ‘n onderwerp of tema nie.  Daarvoor praat en dink ek te veel!!

 

ek weet nog nie presies wat ek doen nie so verskoon foute ens vir nou. Laughing

 

geniet jou reis saam my.

 

R

2 antwoorde op Geboorte!

  1. Welkom, sien uit om jou reis mee te maak.

  2. Hallo Pippi. Dankie. Ek self probeer nog my pad vind. Ek sal kyk of ek jou kan add of uitnooi 😀

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.