Dit gaan bakgat, dankie

Oktober 26, 2011 in Sonder kategorie

Aan al daardie arrogante, selfvoldane ex-ietse wat hulself so aanmatig om one-liner sms’e of emails te stuur met die indringer vraag,  ‘Hallooooooo, hoe gaan dit nog?’, net hierdie ou direkte verkoopstegniek rëeltjie:

Earn the right to the conversation arsehole!

5 antwoorde op Dit gaan bakgat, dankie

  1. lora2me het gesê op Oktober 26, 2011

    Ja, dit is vir my onverstaanbaar dat wanneer iemand ge-eks is, hulle nog wil
    “small talk” maak.

  2. Jis dit pis my af!

  3. TS het gesê op Oktober 26, 2011

    Jy klink moeilik

  4. Ag ek was so bietjie, krap my net om as iemand KIES om nie meer deel van jou lewe te wees nie, en dan nog nuuskierig bly daaroor.

  5. En dis net sulke tyd wat ek lekker storietjies begin spin….uhm, ek het nog nie eintlik rerig die hoof fotograaf vir die Sharks gewees en hul in die kleedkamer gaan afneem nie, maar dis my storie vir nou and I’ll stick to it!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.