Vanoggend

Desember 14, 2010 in Sonder kategorie

Vanoggend…

Het ek in die spieel gekyk.

En my pa gesien.

(Magtag! Maar hy’t oud geword.)

15 antwoorde op Vanoggend

  1. louisna het gesê op Desember 14, 2010

    Nou maar gaan dan vir ‘n face lift. Lekker aand.

  2. op ‘n stadium kom jou ouers op so vreemde manier op jou spioeneer

  3. Ja, swaer.
    🙂

  4. Ek sien ook my pa as ek in die spieel kyk!

    Nou nie die baard en die bles nie, maar die neus en die sakke onder die oe.

  5. Dink aan jou!
    x

  6. Ek hou duim vas dat jy nooit die bles en baard sien nie!

  7. Eish waar ja…

  8. Ek dink die sindroom is terminaal. ‘n Gesiglig gaan nie veel hond haaraf maak nie.

  9. louisna het gesê op Desember 15, 2010

    Sterkte. Oudword is nie vir sissies nie.

  10. Hi, dink sommer vandag weer aan jou en jou familie.. Sterkte hier oor die ‘groot dae’.. Ek weet hierdie tyd van die jaar is gewoonlik maar rof op die wat agterbly veral so gou op die verlies. Ek dink aan julle en jou sus se kiddies.. Mag mooi herinneringe jul harte warm maak wanneer koue vingers dreig om jul te styf vas te hou. Alles wat mooi en goed is vir 2011..x

  11. Hi, dink sommer vandag weer aan jou en jou familie.. Sterkte hier oor die ‘groot dae’.. Ek weet hierdie tyd van die jaar is gewoonlik maar rof op die wat agterbly veral so gou op die verlies. Ek dink aan julle en jou sus se kiddies.. Mag mooi herinneringe jul harte warm maak wanneer koue vingers dreig om jul te styf vas te hou. Alles wat mooi en goed is vir 2011..x

  12. Dis erg daai…

Los ’n antwoord vir rosiemetdorings. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.