TYD….

Julie 29, 2010 in Sonder kategorie

My ma het aljimmer sgekla dat daar nie genoeg ure in die dag is nie. As kind was daai stelling vir my ‘n duisterheid – tyd kon dan so lank stilstaan voor die fliek, of die kuier of die vakansie!

Maar hier is ek nou in middeljare… En wragtag daar’s nie genoeg ure in die dag nie! Ek kom loer in wanneer ek kan, maar vir skryf is daar min tyd. Ek gaan egter een van die dae lekker ver kuier en sal dan beslis tyd he om weer bietjie te blog. Hoop julle het nie van my vergeet nie!

I’LL BE BACK!

Plankloper.

3 antwoorde op TYD….

  1. HeavyHenry het gesê op Julie 29, 2010

    Daai foto – die ding lyk so onnatuurlik skoon oppie sand…

  2. zephur het gesê op Julie 29, 2010

    Ja tyd is nou net ‘n speeding bullet

    Nee ons het nie van jou vergeet nie Plankloper

  3. Lyk na pret op die foto

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.