My gebed vir die dag

Julie 6, 2010 in Sonder kategorie

Dear Lord,

Please make all bad people good. And please make all good people nice.

Amen

9 antwoorde op My gebed vir die dag

  1. VozSola het gesê op Julie 6, 2010

    Double Amen!
    Dankie

  2. Maghitta het gesê op Julie 6, 2010

    amen! ek probeer vir jou ‘n mail stuur maar dit wil nie duer nie, jy het gevra oor klein tharien sy moes eintlik na die 2 oumas genoem gewees het wat catharina was en het ons besluit op die tharina mar pappa het die spelling verkeerd gehad toe hy haar registreer het, haar by naam by ons is Toeter, omdat sy so lekker kon skree maar as haar ousus haar Katryn noem dan weet sy nou moet sy draf want dit is siep sop braai boud
    lekker dag

  3. zephur het gesê op Julie 6, 2010

    Ag dankie Plankloper nou gaan ek nice ook wees…dankie

    Jy moet ‘n nice dag beleef…

  4. Ek dink dit gaan sommer my gebed vir die jaar word x

  5. daarna kan mens maar ‘n dubbele Amen byvoeg

  6. plankloper het gesê op Julie 6, 2010

    Dankie vir die antwoord. Ja, ek sukkel ook maar met die boodskappe want letterdash is al weer op die koffie….

  7. karientjies het gesê op Julie 6, 2010

    baie nice van jou

  8. wynvdm het gesê op Julie 6, 2010

    Puik!

  9. plankloper het gesê op Julie 6, 2010

    Ek probeer….

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.