Letterblerriedash

Julie 6, 2010 in Sonder kategorie

Is dit net ek of kan niemand boodskappe stuur nie?

9 antwoorde op Letterblerriedash

  1. maryke-anne het gesê op Julie 6, 2010

    Ek het ook agtergekom, mens kan nie reply op boodskappe nie!

  2. plankloper het gesê op Julie 6, 2010

    En ek het nou ‘n dringende antwoord of twee wat net rondle….

  3. maryke-anne het gesê op Julie 6, 2010

    Ek het ook vir iemand hier op Litnet ‘n boodskap gestuur, maar weet nie of dit by hom uitgekom het nie. En ek dink nou hy dink ek het vergeet!

  4. Ek klink al soos ‘n pas bekeerde. Spreek in tale van al die gesukkel!!!!!

  5. My beterweterige seun het my nou net ingelig dat die Sea Com kabel weer af is. dit beteken dat alles blykbaar verstadig

  6. lisabeth het gesê op Julie 6, 2010

    OOOOOO….so daar is eintlik baaaie mense wat vir my boodskappe wil stuur…maar hulle kannie…nou voel ek beter!

  7. loudavisi het gesê op Julie 6, 2010

    Ek het gehoor van die kabel wat weer af is…stuur maar ‘n email of op fb – ek moes ook ‘n ander plan maak.

  8. mens kannie reply nie maar as jy kan op die ‘stuur boodskap’ link op elkeen se tuisblad regkom x

  9. plankloper het gesê op Julie 8, 2010

    Ek het ook daai een uitgewerk!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.