Aanhaling van die week

Julie 1, 2010 in Sonder kategorie

Die internet en epos is vol van grappe oor die arme Engelse verloormiljoeners. Ek moet se ek geniet dit nogal, maar meeste van die grappe is maar bra aan die flou kant.

Hierdie volgende een het my egter laat skater…

“What is the difference between a tea bag and the English football team?

The teabag stays in the cup longer…”

8 antwoorde op Aanhaling van die week

  1. louisna het gesê op Julie 1, 2010

    Goeie een.

  2. LOL!!!

  3. Whhhahahahahahaha, ja dit is die eerste goeie en oorspronklike!!!!

  4. Mwhaha!!!

  5. Ha,ha hulle vryf dit in!

  6. plankloper het gesê op Julie 1, 2010

    Ja maar ons het nie veel meer verwag nie… (En die Wereldbeker is hier by ONS!)

  7. karientjies het gesê op Julie 1, 2010

    bwahahahaha ja nee kyk hulle gaan nog lank dit hoor

  8. Arme goed.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.