Die toeriste het nog NIKS gesien nie!

Junie 15, 2010 in Sonder kategorie

Viva BAFANA BAFANA, Viva!!!!!

30 antwoorde op Die toeriste het nog NIKS gesien nie!

  1. louisna het gesê op Junie 15, 2010

    Daai gesig sal my hol tiekie-wawiel laat pomp.

  2. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    Ja nee…

  3. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    Koue rillings! En dink hoe ruik daai asem?

  4. louisna het gesê op Junie 15, 2010

    Soos ontbinde varkkak. Sorry delete hierdie enetjie maar.

  5. Kyk as ek ‘n haai van so naby af moet sien skrik ek myself broekeloos!

  6. kerneelsie het gesê op Junie 15, 2010

    Haai… Ek bedoel, hallo Plankloper. hehehe

  7. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    Nooit gesien nie! Soos my ouma altyd gese het: Er staat wat er staat!

  8. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    My skat… Daai water lyk GLADNIE lekker nei! lol

  9. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    Kom ek en jy gaan doen bietjie cage diving….

  10. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    Ja, haai vir joou ook… (lmga)

  11. LOL nee net nou gee ek die haai ‘n swak hart!

  12. louisna het gesê op Junie 15, 2010

    Mooi, ek gaan nou by die huis koudkry

  13. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    Lekker windgat so van ver af ne…

  14. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    Ja nee… Ek beskuit my sommer/…

  15. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    Brag jy of moan jy?

  16. UNPOCO het gesê op Junie 15, 2010

    Daar’s ‘n haai op jou blog, pasop.

  17. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    Ek dink ook ‘n lekker warm dinngetjie is beter as daai haaitjie.

  18. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    En ek is ‘n LEEU ondersteuner!

  19. Ag skiestog ek het my nou misgis en gedink brag is ‘n vorm van moan….

  20. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    lmga!

  21. loudavisi het gesê op Junie 15, 2010

    Kerneelsie is weer skerp!
    Hahaha

  22. loudavisi het gesê op Junie 15, 2010

    High, Plankloper.
    Hoe blaas mens daai haai?

  23. plankloper het gesê op Junie 15, 2010

    Baie, baie versigtig…

  24. Berwick het gesê op Junie 15, 2010

    :-))

  25. Berwick het gesê op Junie 15, 2010

    :-))

  26. louisna het gesê op Junie 16, 2010

    Yes, soos ‘n rooiwyntjie voor die kaggel

  27. plankloper het gesê op Junie 16, 2010

    Tot jou bloed dit ligroos kleur…..

  28. plankloper het gesê op Junie 16, 2010

    Presies!

  29. louisna het gesê op Junie 16, 2010

    Kom help my op die stoep. Ek het weer snotklappe gekry

  30. 🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.