Te streng se julle. Glimlag nie genoeg nie…

Junie 6, 2010 in Sonder kategorie

 

Hier’s my paspoort weergawe en die grote. En sien! Ek glimlag…

 

 

14 antwoorde op Te streng se julle. Glimlag nie genoeg nie…

  1. HeavyHenry het gesê op Junie 6, 2010

    Swaai daai vlag!

  2. Verbeel ek my of mis daardie kêrel ‘n paar voortande?
    🙂

  3. Daar’s ‘n verskil tussen glimlag en grynslag…..

  4. plankloper het gesê op Junie 6, 2010

    Hierdie is ‘n glimlag. Ek belowe…

  5. plankloper het gesê op Junie 6, 2010

    Moet nou nie so wees nie Murph!

  6. plankloper het gesê op Junie 6, 2010

    Nee! Dis hoe ‘n baard uitkom op die webwerf…

  7. plankloper het gesê op Junie 6, 2010

    Ek swaai. Ek swaai!

  8. plankloper het gesê op Junie 6, 2010

    Haai Maankind!

  9. plankloper het gesê op Junie 6, 2010

    Jy sien! Geen einde aan my sjarme nie…

  10. plankloper het gesê op Junie 7, 2010

    Grrrr, mieaou….

  11. Ja nou lyk jy soos ‘n vriendelike oom!

  12. plankloper het gesê op Junie 7, 2010

    Dankie! (bree glimlag!)

  13. zephur het gesê op Junie 7, 2010

    Ok nou kan ons so half iets sien…

  14. plankloper het gesê op Junie 7, 2010

    Probeleem is as jy baard het op jou foto kom hy so vol krapmerke uit…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.