Spelling

Mei 26, 2010 in Sonder kategorie

Is dit net ek, of spel ons bloggers al hoe swakker? Ek weet my spelling is soms beroerd maar dis omdat ek nie vinnig kan tik as wat ek dink nie…

Maar wragtag!

miggies ipv muggies

bikie/biekie ipv bietjie

gepaart ipv gepaard…

 

ens, ens ens…

 

Dalk word ek nou ‘n ou korrelkop.

13 antwoorde op Spelling

  1. So is biki vinniger en dan kan ons ook nie meer tip-ex nie en foutjies glip duer oops deur. Weet ek is soms skuldig maar hou ook nie regtig daarvan. Kinders stuur vir my SMS of selfs e-posse dat ek nie kop of stert van boodskap kan uitmaak. voorbeeld van nou die dag: mni wry ni

  2. loudavisi het gesê op Mei 26, 2010

    Eintlik stem ek saam, maar verval soms in die verkorte spelmanier – as mens jong kinders het, dan sien jy en later word dit gewoonte.

  3. blogbuster het gesê op Mei 26, 2010

    haha ja dis waar – maar nie net in blogs nie, hou bietjie facebook se status updates dop – die ergste/beste wat ek nog gesien het is: ‘massage’ in stede van ‘message’. Soos in: ‘Why won’t some people get the massage and leave me alone!’

  4. Ek hou nie van die SMS-taal nie.
    Dalk word (is) ek ook maar ‘n ou korrelkop….
    🙂

  5. zephur het gesê op Mei 27, 2010

    Dis alles apartheid se skuld…hoe so, nee ek weet nie maar iets of iemand moet die skuld dra.

  6. zephur het gesê op Mei 27, 2010

    En Mxit taal maak dit nog erger…kyk nou die dag so na my seun…dis net afkortings wat hul gebruik, ek verstaan 0% van wat hul praat(tik).

  7. zephur het gesê op Mei 27, 2010

    Voorbeeld van Mxit…

    “Yo wts wit da guys of 11vm yo r always hnging 2gether get sum galz nd mke ur freeky get togetherz mre interestin coz da whle skwl thinkz yo r gay”.

  8. plankloper het gesê op Mei 27, 2010

    lol… (Daar doen ek dit nou ok!)

  9. plankloper het gesê op Mei 27, 2010

    Eina…

  10. LOL nee wat Plankloper ek dink die mense is teveel op die netwerke met mix-it,facevalue/Vleisboek (skies boek),twitter en almal praat hierdie onverstaanbare taal ek sien selfs van die afrikaanse kliente se e-posse bestaan uit: kani n j ant ni di best is twk.

  11. HeavyHenry het gesê op Mei 29, 2010

    Was virkeerd met my speling?

  12. plankloper het gesê op Mei 30, 2010

    Nee swaar. hu sal ik nou wt?

  13. HeavyHenry het gesê op Mei 30, 2010

    GieGieGie…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.