Oukei, enigiets om tog net nie “uit” te wees nie…

Mei 14, 2010 in Sonder kategorie

1)   How old do you wish you were?
19 – Want toe was ek nog “bulletproof”
2) Where were you when the Springboks won the world cup?
1995: Bereapark in Pretoria. Een of ander man het my uit pure opwinding gesoen…

 Laas keer: Op my eie stoel voor my eie TV met my eie bier in my hand.

3)What do you do when vending machines steal your money?
Skop die wit waks uit die ding uit.                      
4) Do you consider yourself kind?

 Maar Natuurlik. Behoeftige ou Tannies en bedelaars sien my op ‘n myl aankom. 

5) If you had to get a tattoo, where would it be?

Sal nooit een kry nie. Nie eers tussen my blaaie nie.
6) If you could be fluent in any other language, what would it be?
Italiaans, Spaans, Zulu.
7) Do you know your neighbours?
O ja….
8) What do you consider a vacation?
My familie in Hermanus. Magtag maar hulle kan mens bederf!
9) Do you follow your horoscope?
As ek ‘n sterteken kon kry vir ‘n beertjie, sou ek.
10) Would you move for the person you loved?
Het al. Bly nog steeds by haar.
11) Are you kisser?
Yip. Het op 12 begin en nog nooit weer opgehou nie. Ek is legendaries in sekere kringe vir my diep, innige en passievolle soene. (Vra maar daai ou in Bereapark…)
12) Do you believe that opposites attract?
Wetenskaplik bewys. Maar jy moet seker maak dis die regte “opposite”
13) Dream job?

Die een wat ek nou doen.

14) Favorite channel(s)?
Koskanaal.
15) Favorite place to go on weekends?
Clarens
16) Showers or Baths?
Bad . Laaaank bad. Te veel moes shower in die vloot.

17) Do you paint your nails?
Net as ek beplan om ‘n man lang en innig te soen. En ek kan nou nie aan een man dink met wie ek dit sou wou doen nie.
18) Do you trust people easily?
O ja…
19) What are your phobias?

Hoogtes en ‘n moerige vroumens met ‘n sker… (Julle ooit “Play Misty for me” gesien?)
20) Do you want kids?
Drie seuns is oorgenoeg.
21) Do you keep a handwritten journal?
Net as die krag af is en die skootrekenaar se battery pap is.
22) Where would you rather be right now?

In ‘n resieskar in die woestyn

23) Who makes you feel warm and fuzzy?

Die Rooikop
24) Heavy or light sleeper?

Lig.

25) Are you paranoid?
Nie wat ek nog ooit agtergekom het nie…
26) Are you impatient?
Ja. Dis moes gister al gebeur het! Demmit!
27) Who can you relate to?
Meeste mense. Ek’s ‘n mense mens.

28)How do you feel about interracial couples or same sex couples?
Kak vraag, sit.
29) Have you been burned by love?
I’m still a hunka, hunka burning love….
30) What’s your favourite pick-up line?
Kan ek vir jou poeding maak?
31) What’s your main ring tone on your mobile?

Beethoven se 5de.

What were you doing at midnight last night?
Gelala

What did the last text on your cellphone say?
OK Shweet! I’ll set it up…
34) Whose bed did you sleep in last night?

Myne!!!!
35) What color shirt are you wearing?
Wit en blou! (En ek is NIE ‘n Blou Bul nie!!!!! Dis vir Hemelvaart dag)
36) Most recent movie you watched?
Men who stare at goats.
37) Name three things you have on you at all times?
Tannestokkies, brille,(fok) selfoon.
38) What color are your bed sheets?

 Grys. (En dis nie van vuil nie! Dis modieus)
39) How much cash do you have on you right now?
Tweehonderdrieentwintigrand en 7sent
40) What is your favorite part of the chicken?
The Pope’s nose.
41) What’s your favorite town/city?
Clarens, Hermanus, Pretoria.
42) I can’t wait till…
Krismis. Want dan kry ek weer presente!!!!
43) Who got you to join your gym?
My pens.

44) What did you have for dinner last night?
Periperi honderlewers, basmatirys, Tassenberg.
45) How tall are you barefoot?
1.82m
46) Do you own a gun?
Verskeie jaggewere, en ‘n CZ 9 mil.
47) What do you prefer to drink in the morning?
Groen tee – vir die kolestorol.
48) What is your secret weapon to lure in the opposite sex?
My “rakish charm, devilish sense of humour” en “boyish good looks”.
49) Where do you think you’ll be in 10 yrs?
Nee hoe sal ek nou weet? As mens sulke goed geweet het is die verassing mos daarmee heen… (waar ek WIL wees is ‘n ander ding…)
50) Last thing you ate?
Spek en eiers deur Middelkind voorberei…
51) Worst injury you’ve ever had?
Skietwond aan die linkerhand. Gedog ek’s Batman en die koëel probeer vang. Donnerse stupid ding om te doen. Daarna het ek gehardloop. Moes eers gehardloop het en later probeer het om die koeel te vang… Van BAAAAIE ver af.
52) Does someone have a crush on you?
Ek vermoed so… (Damn that rakish charm and boyish good looks!) Nou lat ek daaraan dink… NATUURLIK!
53) What’s your favorite candy?
Eet nie swiets nie. Net biltong as ek rugby kyk.
54) What song do you want played at your funeral?
Die klank van ‘n warmgemaakte V8 enjin wat in die verte verdwyn…

55) What kind of car do you drive?

Isuzu KB300TDi

 

Daar… Nou kan ek rustig die res van my dag aanvat…

 

 

 

17 antwoorde op Oukei, enigiets om tog net nie “uit” te wees nie…

  1. wynvdm het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    KVS inderdaad! 🙂

  2. louisna het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    Ek het ook laat begin. Om bulletproof op 19 te wees illustreer die feit dat ons altwee kuis grootgeword het.

  3. plankloper het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    Calvyn het ook sy stem laat geld…

  4. plankloper het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    Dis net oor ek huidiglik werkloos is…

  5. plankloper het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    Yip.

  6. louisna het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    Maar daai aand toe jy gewonder het of jy hom gehoor het. Daai aand …..

  7. Bwhaaaa bullet proof sĂȘ jy!Ha,ha behoeftige ou tannies, nee wag ek gaan nou eers lĂȘ tot die lag bedaar. Ek het nou lekker gelag Plankloper!

  8. plankloper het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    Laaik daai bakkie!

  9. plankloper het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    Ek’s bly!

  10. plankloper het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    Na die naweek. Waarvoor is jy lus?

  11. plankloper het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    X!

  12. plankloper het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    En dis boonop waar!

  13. plankloper het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    Amen.

  14. plankloper het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    Oukie… Bogger die Maandag-saggies-poep-en-eet… Ek gaan vir jou ‘n naweek resep stuur.

  15. plankloper het gesĂȘ op Mei 14, 2010

    hie hie..

  16. beeps het gesĂȘ op Mei 17, 2010

    28. LOL @ ‘modieus’!!
    40. *yuck* @ pope’s nose
    51. *shock* – jy kon hom vang??!!

  17. plankloper het gesĂȘ op Mei 17, 2010

    Sorrie… Maar dis hoe dit is.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.