Windgat

Mei 3, 2010 in Sonder kategorie

Ek wil nlou nie brag nie maar ek gaan!

Number One Son kom nou by die huis mt sy uitslae… 91% vir teorie en 89% vir praktika.

Slim kinders gemaak ekke!

22 antwoorde op Windgat

  1. powachair het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Ons wat sukke slim kinners maak moet kan brag 🙂

  2. louisna het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Plankloper, feite kan nie brag wees nie. Jongste stuur af op 7 onderskeidings.

  3. shlwanjan het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Welgedaan {-;

  4. Met reg bars jy van die trots! Baie geluk mag jy die hele dag breë bors rondloop en spog.

  5. zephur het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Lyk my so ja…geluk

  6. karientjies het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    baie geluk trotse Pa

  7. Doubtingthomas het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Jy moes eintlik ‘n tweeling gewees het! Baie geluk!
    🙂

  8. plankloper het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Tx

  9. plankloper het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Dankie

  10. plankloper het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Dankie Zep

  11. plankloper het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Watch my!

  12. plankloper het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Dankie

  13. plankloper het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Ja nee..

  14. plankloper het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Eish. Ons is geseend ne!

  15. plankloper het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    True!

  16. Ha,ha ek wens ek kon dit sien!

  17. louisna het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Want ons het slim getrou.

  18. plankloper het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Dankie Ghaap

  19. plankloper het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Hy’sbesig met ‘n spesialis sweis en pas en draai kursus. (Hy’t ingeneurswese ook geswot) Die doel is om reseiskarre te ontwerp en bou.

  20. plankloper het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Baie dankie!

  21. plankloper het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    Dankie skat

  22. plankloper het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Nou vir wat salmens ‘n renmotor bou en hom nie self ry nie. Hy jaag, ek jaag, ons almal jaag!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.