Tee

Mei 3, 2010 in Sonder kategorie

Ek drink tee. Nogal snaaks, want die tyd van die aand drink ek gewoonlik whiskey. Maar tee is ‘n elikser van formaat. Doen dinge wat alkohol nie kan nie. Verlaag jou kolestorol. Verlaag jou bloeddruk. Maak jou ontspan…

Maar foggit…

Whiskey sou nou lekkerder gesmaak het!

19 antwoorde op Tee

  1. Angeliscious het gesĂȘ op Mei 3, 2010

    🙂 gooi whiskey in jou tee dan het jy die beste van beide werelde

  2. loudavisi het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Toemaar, vanaand doen jy die whiskyding.
    Dis net so gesond – se hulle.

  3. plankloper het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Jip. So lank jy matigheid voor oe hou.

  4. plankloper het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Hoor, foggen hoor.

  5. plankloper het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Die whiskey is op… (snik)

  6. plankloper het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Grilll…

  7. louisna het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Daai behaaglike Skotse spierverslapper verkies ek ook bo tee, veral as die Boeing oor is.

  8. plankloper het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Ja. En toe ek gistraand die Boing hoor, toe’s die bottel leeg. Het vergeet my naweekgaste het mildelik aan die skone Skotse vog gesuig…

  9. louisna het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Jy moet maar noodvoorraad hou.

  10. plankloper het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Hulle weet waar ek dit wegsteek! Gaan ‘n plkkie moet kry!

  11. louisna het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Kar se boot.

  12. beeps het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Tea is instant wisdom. Just add a tot of rum!

  13. plankloper het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Ja baas, dankie baas, ek maak so baas!

  14. plankloper het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    15 men on a dead man’s chest… yo ho ho and a bottle of rum!

  15. plankloper het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    he he…

  16. plankloper het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Ek het gaan koop so niks meer gemoan oor tee nie. Yippie!

  17. plankloper het gesĂȘ op Mei 4, 2010

    Ja maar oor tien jaar wil ek nog kan vry…

  18. plankloper het gesĂȘ op Mei 5, 2010

    Ok… So net een bottel ‘n dag?

  19. plankloper het gesĂȘ op Mei 5, 2010

    Dem…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.