Dinge wat ons nooit geweet het nie

April 25, 2010 in Sonder kategorie

Die Internet is ‘n eindelose bron van gevaarlike en nigseggende informasie. Fassinerend! Opwindend en skrikwekkend. Gister soek ek na informasie oor tuishysbakke. “Home elevators” En toe kom ek op die juweeltjie af…

8% of librarians have had sex in an elevator.

Nou vra ek jou met trane in my oe….

16 antwoorde op Dinge wat ons nooit geweet het nie

  1. Hoe ry die mense op en af, op en af….wonder of hulle nie bang is die deure gaan oop nie. LOL

  2. plankloper het gesê op April 25, 2010

    He he…

  3. plankloper het gesê op April 25, 2010

    Bloos…

  4. loudavisi het gesê op April 25, 2010

    Dis nou nuttige inligting!

    😀

  5. Kan jy nou meer!
    🙂

  6. plankloper het gesê op April 26, 2010

    Meeste biblioteekpersoneel is mos maar vroue.

  7. plankloper het gesê op April 26, 2010

    Jy dink?

  8. plankloper het gesê op April 26, 2010

    Ek wonder of daar enige bibliotekers is wat die inligting kan boekstaaf?

  9. so dis hoekom die hysbak gereeld stukkend is maar eintlik self gestop word tussen vloere…mmmmm…

  10. plankloper het gesê op April 26, 2010

    Werk jy in ‘n bib?

  11. plankloper het gesê op April 26, 2010

    Skerp!

  12. eros01 het gesê op April 27, 2010

    Kyk uit ‘n ander hoek, dit beteken “92% have not had sex in an elevator”. Koekerige spul!

  13. plankloper het gesê op April 27, 2010

    Nou dat jy dit noem…

  14. plankloper het gesê op April 27, 2010

    I like the way you think!!!

  15. Nope 😉

  16. plankloper het gesê op April 28, 2010

    Dem… Gedog jy kan dalk lig werp op die fenomeen.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.