Die regte man

April 19, 2010 in Sonder kategorie

Na aanleiding van verskeie bloggers se soeke na die regte lewensmaat (of dalk net bedmaat) die volgende:

A girl can wait for the right man to come along but in the meantime that still doesn’t mean she can’t have a wonderful time with all the wrong ones.

Cher.

10 antwoorde op Die regte man

  1. Ja dit is goeie nuus vir die manne …

  2. plankloper het gesê op April 20, 2010

    Mens sou so dink ne!

  3. kerneelsie het gesê op April 21, 2010

    Mag ek tog een van die verkeerdes wees. Klink of ek uitmis op al die fun.

  4. plankloper het gesê op April 21, 2010

    Regte tyd, regte plek… Wie weet?

  5. jis maar die Cher was ‘n slim girl

  6. plankloper het gesê op April 21, 2010

    Inderdaad!

  7. Cher is een van my idols saam met Madonna ens.

  8. plankloper het gesê op April 23, 2010

    Wat is die spreekwoord? “No well behaved woman has ever changed the world…”

  9. Wel my vriendinne sê altyd dat ek TE goed groot gemaak is miskien moet ek ‘n bietjie roekeloos begin wees!

  10. plankloper het gesê op April 23, 2010

    Kannie waggie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.