Drie dinge

April 17, 2010 in Sonder kategorie

THREE THINGS ABOUT ME:

  1. Ek kan baie goed perd ry maar doen dit te min.
  2. Op skool was ek ‘n landswye debatskampioen
  3. Ek speel trompet

 

A THREE NAMES I GO BY :

  1. Perd
  2. Boeta
  3. Lovelet

 

B THREE PLACES I’VE BEEN: 

  1. Griekeland
  2. Gariep
  3. Gharies

 

C THREE THINGS I LOVE TO WATCH :

  1. Die see
  2. Rugby
  3. Die wegstap van ‘n vrou in ‘n stywe broek

 

D THREE PLACES I HAVE LIVED: 

  1. Parow
  2. Simonstad
  3. Johannesburg

 

 

E THREE PEOPLE WHO EMAIL ME REGULARLY: 

  1. Monica, my boekhouer
  2. My produksiehoof
  3. My ma

 

F THREE THINGS I LOVE TO EAT: 

  1. Biltong
  2. Meang Kum
  3. Skaapkop

 

G THREE PEOPLE I THINK WILL RESPOND: 

Jy, jy en jy (ja, JY) 😉

(Ek kan nie op Droomkind verbeter nie!)

 

H THREE THINGS I’M LOOKING FORWARD TO: 

  1. Die Leeus gaan ‘n Super 14 wedstryd wen.
  2. Julius Malema gaan op sy moer kry
  3. Ek gaan eendag weer ‘n salaris kry en nie net kontrakwerk doen nie.

 

11 antwoorde op Drie dinge

  1. plankloper het gesê op April 17, 2010

    Thai kos. Druiweblaar in ‘n tuit gerol en dan gevul met neute, heuning en chillies.

  2. plankloper het gesê op April 17, 2010

    Die antwoord op G… (Seker dit was jy?)

  3. plankloper het gesê op April 17, 2010

    Nie as jy ‘n in Vlootbasis sit en dit reen vir 14 dae aanmekaar nie!

  4. plankloper het gesê op April 17, 2010

    Demmit! SORRIE! Dit was Droomkind!

  5. loudavisi het gesê op April 17, 2010

    Ek het geweet!

  6. louisna het gesê op April 17, 2010

    Leeus gaan Cheetahs verbysteek op die log.

  7. DroomKind het gesê op April 17, 2010

    Hehe! Die kinders op die blog is nogal confusing né. 🙂

  8. plankloper het gesê op April 17, 2010

    Sterkte

  9. plankloper het gesê op April 17, 2010

    eish

  10. plankloper het gesê op April 17, 2010

    wat?

  11. plankloper het gesê op April 19, 2010

    Ek wonner nog steeds wat het jy geweet!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.