Gedagte vir die dag

April 16, 2010 in Sonder kategorie

But all my life I have been attracted to “nice ” girls, the kind you aren’t supposed to “do it” to… And they, too, have been brought up, at least in my generation, thinking that they shouldn’t “do it” either. How “it” ever gets done between nice people is a mystery to me.

ALLAN SHERMAN

18 antwoorde op Gedagte vir die dag

  1. HeavyHenry het gesê op April 16, 2010

    Simple – “Close your eyes and think of England”

  2. louisna het gesê op April 16, 2010

    Onvoorspelbaar. “Dead certs” kan mens teleurstel en “koeke” kan jou aand onbepland “maak”

  3. All an illusion I promise you!

  4. plankloper het gesê op April 16, 2010

    Ja, sjeim…

  5. plankloper het gesê op April 16, 2010

    Kon dit nog nooit regkry nie. Ek MOET kyk.

  6. plankloper het gesê op April 16, 2010

    Ja. Nee. Ja, nee…

  7. plankloper het gesê op April 16, 2010

    Al gehoor van die gedoente, maar nog nooit beleef nie… Seker maar soos ‘n spook.

  8. plankloper het gesê op April 16, 2010

    Nou praat jy Oudste!

  9. plankloper het gesê op April 16, 2010

    Hoe se hulle? When she says no, she means maybe…

  10. Oh nee dan is ek seker anders of miskien ken ek myself net goed.

  11. louisna het gesê op April 16, 2010

    Mens moet nooit die konserwatiefstes onder die konserwatiewes misvoel nie.

  12. Jong man wat vir sy meisie vertel: “Ek het verlede nag onophoudelik van jou gedroom.”
    “Het jy?” vra sy.
    “Nee,” sê hy afgehaal. “Jy wou nie.”
    🙂

  13. DroomKind het gesê op April 16, 2010

    hehe regtig?

  14. plankloper het gesê op April 17, 2010

    Laat mens nogal dink ne..

  15. plankloper het gesê op April 17, 2010

    Jip. Maak sin!

  16. plankloper het gesê op April 17, 2010

    lmga

  17. plankloper het gesê op April 17, 2010

    Soos?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.