Hallo en askies

Maart 10, 2010 in Sonder kategorie

Ek hol die laaste paar weke so hard om liggaam en siel aanmekaar te hou dat ek nie tyd het om te blog nie. Vir die wat bly is daaroor… Geniet dit stilswye. Vir die wat my mis… (Ja, julle altwee) Sorrie, askies, ekskuus, verskoon my. Maar hier is ‘n mooi ding vir die dag.

Eat

Sleep

Breathe

Live

Creativity

  • if you can’t create you’ll die
  • it’s the words in your moleskine
  • illustrations you make on a rice crispie box
  • the sound you hear when someone says Tuesday
  • creativity’s your oxygen
  • make it your career

CREATE

Groetnis!

9 antwoorde op Hallo en askies

  1. plankloper het gesê op Maart 10, 2010

    Skop nog hard!

  2. plankloper het gesê op Maart 10, 2010

    Dankie vir die inloer

  3. plankloper het gesê op Maart 10, 2010

    Yup! En vir jou jouself

  4. plankloper het gesê op Maart 10, 2010

    Dankie. Wil nie he julle moet dink ek het iets oorgekom n ie!

  5. zephur het gesê op Maart 11, 2010

    Hallo daar Plankloper, ja jy was gemis gewees.

  6. plankloper het gesê op Maart 11, 2010

    Goed om te weet. Dankie Zep.

  7. GOUWSG het gesê op Maart 12, 2010

    🙂 Lekker dag!

  8. kerneelsie het gesê op Maart 13, 2010

    Daars drie, Ekke ok. Maar nou weet ons darem jy leef nog. hehe
    Mooi naweek

  9. plankloper het gesê op Maart 14, 2010

    Na my rugbyspan se nederlaag… Die naweek kan NET verbeter (Dis nou die Leeus)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.