Vir Andre S Kamer – en al die ander bloglanders wat opkikkering nodig het na more se Rapport

Februarie 6, 2010 in Sonder kategorie

Die Rusty Nail.

Oftewel – Die Veroeste Spyker

Een deel Drambuie

Een deel Skotse Whiskey

Gooi oor ys en roer.

Geniet.

12 antwoorde op Vir Andre S Kamer – en al die ander bloglanders wat opkikkering nodig het na more se Rapport

  1. En as mens nie môre se Rapport gaan lees nie?
    🙂

  2. Wat het ek gemis?

  3. Ek is nou so bietjie aan die wonder. Wat gaan more se Rapport aan ons doen?

  4. Elke dag is dit net slegte nuus vir ons Boere mense, maar drank sal dit nie oplos nie. Wat sal is bid, saamstaan en ‘n nuwe plan maak oor hoe om vorentoe te oorleef.
    http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/022320bf95fd42acbb2e6e7892f85de9/05-02-2010-09-51/Boer_sterf_langs_sy_vrou_in_bed_n%C3%A1_2_skote_

  5. louisna het gesê op Februarie 6, 2010

    Niks met Viagra te doen nie.

  6. Die gewone… Wie’s dood. Wie het wie gespyker. Wie ontken alles. Wie het verlede week alles ontken maar die week tot bekering gekom en erken nou alles…

  7. Sien my antwoord aan Andre.

  8. Dan suig jy hom stadig omdat hy lekker is!

  9. Niks DsP. Ek weet maar net wat elke week in die Rapport aangaan.

  10. Bliksem…

  11. Gladnie

  12. ja moet se dit is nogal neerslagtig ek lees elke oggend gou die suidafrikaanse koerante online en dan kan ek net dankie se ek bly in hierdie agter die ou klippie dorpie…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.