Kuruman, Andriesvale en verder… (5)

Januarie 19, 2010 in Sonder kategorie

Na ‘n paar dae se speel in die duine kies ek en die seuns koers huis toe… Swakop, Windhoek, Gobabis, Botswana, RSA, Pretoria… Van 04h00 tot 23h00… Om en by 1800 kilo’s… Magtag! DIT was ‘n ent…

Ons pragtige sleepwa wat by die huis moes bly!

Die twee Nanyi’s agter die Landy. Snotvis, Dwayne en Tito maak die kwad vas.

Die Landy staan al weer met petrol wat kook… Warm, verlate wereld daai…

Jian, die Sjinese ingeneur, wat geen Engels of Afrikaans kon praat nie.

Ons blyplek in Langstrand tussen Swakop en Walvisbaai.

‘n Baie welkome gesig na so ‘n lang tyd van die huis af!

Hoop julle het dit geniet… Ek het!

21 antwoorde op Kuruman, Andriesvale en verder… (5)

  1. Dankie man!

  2. Landy is oraait… Moet net nie met ‘n Landy met ‘n BMW enjin gaan nie!

  3. Dis vet pret! Solank jy die regte mense in die groep het.

  4. zephur het gesê op Januarie 19, 2010

    Lekker in die sand gespeel…

  5. Ag nee jy het nou ‘n lekker tyd gehad *grom*
    Baie mooi foto’s Planloper.

  6. Ja! Moes darem net eenkeer die grafie uithaal!

  7. (* grom terug…) Nou mag ek dan nie ook ‘n bietjie genot he nie?

    Dit was lekker!!!

  8. Hierdie trippie was deel van die Desert Run. Lees my vorige blogs. Ons het dit BAIE geniet!

  9. Toemaar die grom is onskadelik jy laat my net verlang na ‘n vakansie. Natuurlik mag jy jouself geniet!

  10. Mwha! (x5)

  11. Spot net!

  12. Berwick het gesê op Januarie 19, 2010

    Groetnis!

  13. sit nog foto’s op! ek het nog nie klaar gekyk nie 🙁

  14. Moenie gulsig wees nie! (Daar’s foto’s op nommer 4 ook…)

  15. Jip! Beste vir 2010!

  16. Nou laat jy my ok bloos…

  17. Welkom op eie bodem Plankloper…dit lyk na ‘n lieflike avontuur!

    (Weet net nie so mooi van die Landy nie…)

  18. Ja… Die Landy. Werk oor die algemeen soos ‘n droom, maar daai hitte! Aikona,

  19. Dankie vir die mooi woorde! Lekker dag!

  20. Lekker!

  21. Dankie vir die inloer Spiesman! En sterkte vir 2010.

Los ’n antwoord vir plankloper. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.