Kuruman, Andriesvale en verder (4)

Januarie 16, 2010 in Sonder kategorie

Dis van die hoogste duine in die wereld! Ai ons het lekkr gespeel! Bo is Number One son in die Jianshe en onder is ek in die tweetrek Nanyi besig om Duin 2 buite Walvis baai te klim.

14 antwoorde op Kuruman, Andriesvale en verder (4)

  1. louisna het gesê op Januarie 16, 2010

    Lekkerrrrrrrrr

  2. Wanneer jy heelbo teen die duin se piek kom en jy draai hom om, voel dit of jy val! Ek het nog nooit valskerm gespring nie, maar ek dink dit moet baie soos die voel. My knaters sit nou nog hier agtier my kiewe iewers…

  3. philvr het gesê op Januarie 16, 2010

    Lekker man,
    Mooi fotos,
    PvR

  4. 😀 😀 😀

  5. Boys will be boys!!
    lol

    mooi pics.

  6. Dankie. Ek sal more weer ‘n paar plaas.

  7. Dankie!

  8. Ja… (se ek met ‘n geknypte stemmetjie.)

  9. Jianshe…dis mos Chinees ?
    Wat gaan aan…het die Chinese reeds in namibia oor gevat ?

  10. Jitte, dis die lewe ne…. hoe jaloers is ek nou.. Namibie is volgende op my lys om weer te besoek

  11. Lekker plek, maar duur! Veral oor Kersfees.

  12. Ons toets die motortjies met die oog om dit namens die vervaardigers vir die 2011 Dakar wedren vor te berei en in te skryf. Lees 1, 2 en 3.

  13. Lekkerste ding wat jy met jou klere aan kan doen!

  14. :-)))))

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.