Groetnis, tot later

Desember 11, 2009 in Sonder kategorie

Ek en Snotvis en Number One Son pak vanoggend. Ons gaan woestyn toe vir ‘n paar dae. Die Namib wag. Ek sal foto’s neem en ek sal probeer blog terwyl ek daar is, maar ek belowe niks! Geniet asseblief julle Kersfees en die res van die vakansie! En vir die wat by die huis bly en werk… IEMAND moet dit doen…

8 antwoorde op Groetnis, tot later

  1. Geniet dit en geseende Kersfees!

  2. carinp het gesê op Desember 11, 2009

    Onthou die sonbrandgoedjies. Julle gaan braai, maar braai is mos maar ons kultuur! Geniet, ek is een van die Bly-by-die-huis-ers die jaar. Mooi ry!

  3. zephur het gesê op Desember 11, 2009

    Geniet en doen alles 100%

  4. geniet die vakansie en rus lekker uit. sê asseblief vir namibië ek stuur groete! ek mis die dam plek verskriklik.

  5. Geniet dit ;0) en Geseënde Kersfees

  6. My woestyn in Arabie is tog groter as jou woestyn. Lol! Geniet dit!

  7. Ek hoop dat dit goed gaan? Voorspoed vir ‘n wonderlike en gelukkige 2010!!

  8. Ek hoop jy oorleef die woestyn! Hier is dit amper net so droog.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.