Liefde

November 29, 2009 in Sonder kategorie

Netta en Nella drink koffie en eet muffins.

Netta vra vir Nella: “Hoe weet jy jou man is lief vir jou?”

“Hy dra altyd die vullis uit”

“Dis nie liefde nie, dis goeie huishouding.”

“Hy gee my al die geld wat ek nodig het.”

“Dis nie liefde nie, dis vrygewigheid.”

“Hy maak altyd die deur vir my oop.”

“Dis nie liefde nie, dis goeie maniere.”

“Hy kyk nie ander vouens nie.”

“Dis nie liefde nie, dis stiksienigheid.”

“Hy soen my self al het ek krullers in my hare en ek stink na knoffel.”

“DIT is liefde!”

34 antwoorde op Liefde

  1. Angelor het gesĂȘ op November 29, 2009

    🙂 Dis nie liefde nie, dis breinskade!

  2. louisna het gesĂȘ op November 29, 2009

    Mooi Plankloper. Ai, die wandelgange van stiksienigheid!!

  3. DallaSePa het gesĂȘ op November 29, 2009

    10/5

  4. LOL! ek kan nie anders as om saam te stem nie ;D

  5. plankloper het gesĂȘ op November 29, 2009

    Dankie

  6. plankloper het gesĂȘ op November 29, 2009

    Ja nee…

  7. plankloper het gesĂȘ op November 29, 2009

    Dankie

  8. plankloper het gesĂȘ op November 29, 2009

    Sukkel vanself met die bril…

  9. plankloper het gesĂȘ op November 29, 2009

    Maar liefde IS breinskade..

  10. louisna het gesĂȘ op November 29, 2009

    Ek ook

  11. Angelor het gesĂȘ op November 29, 2009

    Lol Ja ek glo so!

  12. plankloper het gesĂȘ op November 29, 2009

    Dis nie maklik nie… (voel jy ook partykeer soos ‘n ‘dirty old man’?)

  13. plankloper het gesĂȘ op November 29, 2009

    Die storie? Of die muffins?

  14. louisna het gesĂȘ op November 29, 2009

    Nie altyd nie. Net as ek ‘n mooi pop sien

  15. LOL.die storie..

  16. plankloper het gesĂȘ op November 30, 2009

    lmga

  17. Sanseveria het gesĂȘ op November 30, 2009

    Mooi so! Maar ek wil darem nie net soene kry en dan moet ek met my met my curlers in die vuilgoed uitdra nie.

  18. plankloper het gesĂȘ op November 30, 2009

    Jy sal maar moet negotiate rondom die korrekte beloning!

  19. Naghings het gesĂȘ op November 30, 2009

    Ek glo nog nie in liefde nie. Maar hierdie is nice inskrywing. Koffie en muffins en liefde…

  20. plankloper het gesĂȘ op November 30, 2009

    Dankie vir die lees

  21. boerseun1 het gesĂȘ op November 30, 2009

    Dan het ek my vrou ook baie lief. Dit is ‘n keuse wat ek maak en by hou.

  22. bloukaap het gesĂȘ op Desember 1, 2009

    knoffel stink nie …..!!!???

  23. plankloper het gesĂȘ op Desember 1, 2009

    Ek stem saam met jou, maar die res van die bevolking…

  24. Waar!!!

  25. plankloper het gesĂȘ op Desember 2, 2009

    Dankie vir die inloer!

  26. louisna het gesĂȘ op Desember 2, 2009

    Nou maar geniet dit

  27. plankloper het gesĂȘ op Desember 2, 2009

    Ek dink so, ja.

  28. Dit is liefde!! Nie altyd maklike teikens nie. My man my nou net ‘n awesom soen gegee met garlic en chilly wat my nie aanstaan nie maar sjoe my kniee lam…..

  29. plankloper het gesĂȘ op Desember 3, 2009

    Gelukkige vrou!

  30. zephur het gesĂȘ op Desember 4, 2009

    Onvoorwaardelik

  31. plankloper het gesĂȘ op Desember 5, 2009

    Tx Zep!

  32. sprokie het gesĂȘ op Desember 7, 2009

    haha, baie waar…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.