Papeslaai se speletjie

November 25, 2009 in Sonder kategorie

R 500 000

Die oorspronklike Mini wat die Monte Carlo gewen het. En as ek hom nie kan kry nie, ‘n goeie replika. (Dink in elk geval ek sal die net die replika kan bekostig vir daai geld.

R 50 000

‘n Lekker Groot Braai vir 100 van my beste vriende om die nuwe Mini te vier

R 5 000

Hoofpyn medisyne vir na die braai.

7 antwoorde op Papeslaai se speletjie

  1. Klink na ‘n lekker party :0)

  2. zephur het gesê op November 25, 2009

    Osbraai op Kromdraai…

  3. Dankie vir kommentaar daar by my. Ek voel ek het simpatie nodig vandag!
    Klink na ‘n lekker braai

  4. Jy’s genooi!

  5. Dis hoekom mens ‘n paar pelle saamnooi om jou vas te hou.

  6. Ja. Lekker intiem.

  7. Ek het gedink aan so ‘n paar skape op ‘n spit, mar die osbraai is dalk die in ding.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.