Mae West

November 8, 2009 in Sonder kategorie

En so gepraat van die Buxom Blonde… Geallieerde soldate het hulle reddingsbaadjies Mae West’s gedoop omdat hulle gedink het dis hoe dit sal voel as sy ‘n man sou omhels. En sy het gese…

Give a man a free hand and he’ll run it all over you.

Is that a gun in your pocket, or are you glad to see me?

To err is human, but it feels divine.

I lost my reputation young, but I never missed it.

I generally avoid temptetion, unless I can’t resist it.

Ja ne… Ons het nie meer sulke Hollywood sterre nie.

3 antwoorde op Mae West

  1. Sy was ‘n vrou met baie ondervinding… Wens ek kon meer van haar flieke sien.

  2. pasella het gesê op November 8, 2009

    Sy was ‘n legende.

  3. Sy is my heldin.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.