Kiekies konsert

Augustus 22, 2012 in Sonder kategorie

Rustig.

Tyd is soms sigbaar.

Water, soos moeder natuur gebedoel het.

Die wêreld is ons woning.

Kos vir die nasie.

Mens kan natuurlik ook nie van vis en skyfie alleen leef nie.

Maar die belangrikste hiervan ….

[Foto geneem by Fat Cats Kitchen, Riebeek Kasteel]

10 antwoorde op Kiekies konsert

  1. Applous!
    ancore (hoe spel mens nou weer die een?)

  2. TS het gesê op Augustus 22, 2012

    Ek hou van!
    Watse kamera?

  3. fenominaal

  4. ‘n Fujifilm mik en druk met ‘n eksotiese naam wat klink soos Finepix 1800 of so iets.

  5. NIce, ek bly ook in so dorpie met ou goed, winkeltjies ens..Parys innie Republiek van die Vrystaat.

  6. Met ‘n “e”, nie ‘n “a” nie.

  7. Die huis van die ARWA broekiekouse?

  8. Lieflike fotos.

  9. Sien jy, ek hou my nie wys nie en my IK is aan die taan…ten minste is ek eerlik
    😀

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.