Riebeek-Kasteel

Augustus 19, 2012 in Sonder kategorie

Na ons vorige besoek aan Riebeek-Wes is ons terug om Riebeek-Kasteel in ligdag te sien.  Ons begin toe maar weer by die Kasteelberg Bistro.

Vanuit die Kasteelberg Bistro.  Na ete sou het ons in hierdie straat afgestap om die dorp te verken.

‘n Entjie af in die pad is De Jonge’s.

Mens gaan nie sommer uit kos uit raak op Riebeek-Kasteel nie.

Die Fat Cats Kitchen het ‘n buite-lug restaurant gedeelte ook.  Die weer was egter nie so lekker vir buite eet nie, tensy jy dalk ‘n eskimo is.

En binne-in verkoop hulle oudhede en skilderye.

Die Royal Hotel

Die kerk is net langsaan.

Daar is darem huise ook op die dorp.

Hierdie ouens bly reg oorkant die kerk.  Hulle kan nie eintlik kla dat die kerk te ver is vir bywoning nie…

3 antwoorde op Riebeek-Kasteel

  1. TS het gesê op Augustus 19, 2012

    Mooi foto’s soos altyd

  2. philvr het gesê op Augustus 19, 2012

    Ai maar dit is darem altyd lekker om die plekkies te besoek.
    Dit is soos in n ander lewe te wees.
    Ook mooi fotos.
    Mooi loop,
    PvR

  3. nice foties!

Los ’n antwoord vir philvr. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.