Winter

Julie 21, 2012 in Sonder kategorie

Eisj, maak ‘n vuurtjie, man, dis koud!

Ja, die antie is reg, dis koud.

What took you so long!

Sug.  Soms help dit om ‘n gesig soos myne te hê, nuh?

5 antwoorde op Winter

  1. TS het gesê op Julie 21, 2012

    Ag mens moet net vir hom lief wees!

  2. promethios het gesê op Julie 21, 2012

    I like the photo`s. They remind me of my Daughters house, she has 3 dogs and 2 cats trying to get as much warmth space as possible.

  3. loudavisi het gesê op Julie 21, 2012

    Ja, beslis beter so ..

  4. Carol460 het gesê op Julie 21, 2012

    Ag my moeder ! Gee die twee ‘n klapsoen van my af. Veral die dik ene is vreeslik oulik !

Los ’n antwoord vir promethios. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.