Jy blaai in die argief vir 2012 Julie.

Winter

Julie 21, 2012 in Sonder kategorie

Eisj, maak ‘n vuurtjie, man, dis koud!

Ja, die antie is reg, dis koud.

What took you so long!

Sug.  Soms help dit om ‘n gesig soos myne te hê, nuh?