Vadersdag

Junie 17, 2012 in Sonder kategorie

Ek word op Vadersdag wakker en word begroet deur hierdie vrolike merrim. 

Ja-nee, mens kan sommer sien sy’t vanoggend ‘n huppel in haar sit.

Kleinboet:

Vroulief:

Al die tradisionele sjokolades wat sy haar hande op kon lê.  How cool is that, huh?

Sussie:

Mens kan immers nie van sjokolade alleen leef nie.

Ouboet: 

Reality check.  Tek studie uitgawes om goed te maak.

14 antwoorde op Vadersdag

  1. loudavisi het gesê op Junie 17, 2012

    Jy gaan die een lank onthou!

  2. frandr het gesê op Junie 17, 2012

    Gee Merrim klas in die kuns van “huppel-in-haar-sit”? Indien wel, wil ek inskryf asseblief. Hoeveel van jou tjoklits is nog oor? ;0)

  3. HeavyHenry het gesê op Junie 17, 2012

    🙂

  4. Mooi (vrolike ?) bulhond.

  5. lora2me het gesê op Junie 17, 2012

    … alles met baie liefde uitgedink sodat jy daardie beursie met ‘n glimlag uithaal en jou kaart deur die masjien swiep-swiep. Geniet die TV ! 😉

  6. shlwanjan het gesê op Junie 17, 2012

    ‘die tv by die etenstafel is heeldag joune’….hehehe dis ‘n duuuuur present daai (-;

  7. Berwick het gesê op Junie 17, 2012

    🙂

  8. Dis te oulik!Die tjokkies is seker al laankal op.Merrim lyk na my tipe hond.Lees op my blog deur watter hel is ek die afgelope week!

  9. TS het gesê op Junie 17, 2012

    Jy weet jy is geliefd – belangrikste

  10. postatdo het gesê op Junie 17, 2012

    Sweet.

  11. Great Man

  12. pgjonker het gesê op Junie 17, 2012

    Nee, Merrim grompot se variasie op die tema is om nou en dan gou die Jack Russel te gaan byt. Leerbaar is sy nie.

  13. pgjonker het gesê op Junie 17, 2012

    Jy kan mos sien daai vrolike gesigsuitdrukking.

  14. pgjonker het gesê op Junie 17, 2012

    Inderdaad, ja!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.