Langebaan

Maart 30, 2012 in Sonder kategorie

Besluite, besluite:  Pearly’s of Driftwoods?

Net bokant die restaurante, die huises.

‘n Konfytflessie vol Mojo is net die ding as jy dors is.

Driftwoods se spyskaart bied variasie.  Weskus Sushi is aan die orde.

Sommige doen, ander kyk.

3 antwoorde op Langebaan

  1. TS het gesê op Maart 30, 2012

    Welkom terug.
    Pragtige foto’s soos altyd

  2. loudavisi het gesê op Maart 30, 2012

    Helsems, maar dis mooi daar!
    Ek hou van die spyskaart.

  3. HeavyHenry het gesê op Maart 31, 2012

    Lyk lekker!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.