‘n Hondelewe

Maart 25, 2012 in Sonder kategorie

Sug.  Ek is so verveeld.

Wat sê jy daar van ‘n entjie ry?

Joegaai!  Wind in die hare!

Nice view.

Ons hou maar by die hoofpaaie.

And that’s it?  Dit die beste wat jy kon doen?

6 antwoorde op ‘n Hondelewe

  1. Ondankbare brak. Die JR wakker soos altyd.

  2. Ag die brakke vermurwe sommer my hart!Dit lyk na ‘n woeste pad waar julle gery het,g’n wonder die twee lyk so bek-af nie!Pragtige diere,wat is hul name?

  3. Ja nee rerig……

  4. HeavyHenry het gesê op Maart 25, 2012

    Nice foties!

    Honne is okkie te bad nie…

  5. TS het gesê op Maart 25, 2012

    oulik

  6. loudavisi het gesê op Maart 25, 2012

    Hondelewe is al te heerlik.
    Mooi foto’s, PG, maar ek loop liewer!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.