Aquarium

Mei 10, 2011 in Sonder kategorie

Kinderpartytjie in die aquarium by die Waterfront

Sorrie, watter kant toe is die July nou weer?

Hiert, jou karnallie, bly weg!

Binne-in ‘n lugholte in die watertenk!  How cool is that, huh?

“Dum-dum-dum”  [Jaws se temaliedjie, vir die wie dit nie herken nie]

Buite die aquarium is ook interessante goed.

“Stick ‘m up, mate!”

Dan is daar natuurlik altyd ‘n iemand met ‘n beter idee.  Hier kom ‘n seerowerskip verby met ‘n hele kinderkonsert aan die gang as deel van ‘n kinderpartytjie.  Wow!

Die Vicorian & Alfred hotel (dink ek?)

3 antwoorde op Aquarium

  1. Baie be-in-druk met jou blog en fotos, veral die fotos. Het onlangs beweeg van bike na 4×4, maar gaan die bike nie weggooi. Die 2x blog storie van jou interesseer my. Die 1 vir dit en ‘n ander vir ander! Voorspoed. God bless. Wess

  2. my kinders was al op Univ toe het hulle steeds in holte binne tenk geklim vir ‘n foto

  3. loudavisi het gesê op Mei 10, 2011

    Ek wonder wie dit meer geniet het – die pa of die kinders?

    Lieflike foto’s

Los ’n antwoord vir rosiemetdorings. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.