Klein Karoo Magic

Mei 2, 2011 in Sonder kategorie

Die wonderwêreld van die Klein Karoo.

Alle paaie lei nie na Rome nie.

Gaan ons hiér afry, pappa?

Gekleurde rotse.

Mooi rotsformasies

Rotslae.

Watergat!

Ons soek ‘n lekker springplek.

Nee, nie jy nie, oupa.  Kom staan liewerster hier by my.

Terug huis toe.

3 antwoorde op Klein Karoo Magic

  1. Ou-Top het gesê op Mei 2, 2011

    Kinders vergeet nooit die Klein Karoo, daarom is ek werklik trots dat iemand destyds die verstand gehad het om n hoofpad see toe deur Meiringspoort te bou. Elke keer n belewenis. Dan praat ek nie eers van die afpaadjie plekkies soos waar julle was. n Skatkis vir die natuurliefhebber.

  2. TS het gesê op Mei 2, 2011

    onherbergsaam

  3. mooi wêreld

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.