Pampoene

Mei 1, 2011 in Sonder kategorie

‘n Paar pampoene bymekaar.

En boonop nog ‘n klomp boerpampoene in die agtergrond….

6 antwoorde op Pampoene

  1. loudavisi het gesê op Mei 1, 2011

    HA!
    Dis oulik…jou eie pampoene..

  2. aardsmoeder het gesê op Mei 1, 2011

    wow!!!pampoensop, pampoentert, pampoenkoekies, gebak, gekook…..heerlik!

  3. pgjonker het gesê op Mei 1, 2011

    Kan selfs ‘n paar pampoene op die dak het, met Kelvin Klein op die agtersak…

  4. Blikskottel het gesê op Mei 1, 2011

    Wit pampoene is darem mooi ne?

  5. TS het gesê op Mei 2, 2011

    ag hoe mooi

  6. Maghitta het gesê op Mei 2, 2011

    mense maar dit is pampoene, mmm
    geniet die week

Los ’n antwoord vir loudavisi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.