Deliveries

April 29, 2011 in Sonder kategorie

Baksteen deliveries?  Ja, ons doen huis deliveries ook.  U moet net sê waar ons moet aflaai.

O, u bedoel u wou dit nie daar gehad het nie?  Ons kan die bakstene net vir u mooi in hopies pak?

Skade, hoe bedoel u nou skade?  O, ek sien wat u bedoel.

So meneer wil nie meer die bakstene hê nie?

O, die bakstene was vir die huis hoër op in die straat bedoel?  Nee, ek verstaan, ons sal dit dan liewerster daar gaan aflewer as u dan nou so wil wees.

2 antwoorde op Deliveries

  1. TS het gesê op April 29, 2011

    eina … ek huil met dood as hulle dit met my huis doen

  2. hoe kyk die ou gegewe perd so in die bek?

Los ’n antwoord vir TS. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.