Please call me

Januarie 14, 2011 in Sonder kategorie

Ek wonder of ek bekommerd moet wees wanneer ek ‘n ‘please call me’ op my selfoon kry wat my uitnooi om vir Mathata te bel indien ek binne die kategorie val van “back to school and sexualy active”.    Ek interpreteer dit dat ek beide moet wees.  “Learn your ABC’s:  Abstain, Be Faithfu, Condomize,”  gaan die sms voort.

Mmmm…. wel, OK, ek gaan mos darem gelukkig nie terug skool toe nie, so ek aanvaar ‘that settles it’.

PGJ

3 antwoorde op Please call me

  1. TS het gesê op Januarie 14, 2011

    Iemand het ‘n vreemde voorgevoel?

  2. Syana het gesê op Januarie 14, 2011

    Maar as jy wil teruggaan skool toe, ek kan dit reël

  3. Uhm… nee, dis nie heeltemal wat ek in gedagte gehad het nie.

Los ’n antwoord vir Syana. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.