Weet iemand?

Oktober 20, 2010 in Sonder kategorie

Ek sien sommige gebruikers het ‘n skakel na ‘n vorige plasing toe, maar met bloot ‘n woord, ipv die hele url adreslyn.

Ek is nou simpel gesukkel om dit reg te kry.  Kry ook nie die antwoord by die hulpbron nie.

Kan iemand my gids deur die oefening?  Met ander woorde, ek wil met ‘n verwysing na ‘n vorige plasing dit kan doen met ‘n skakel wat bloot ‘n woord vervat, en nie die hele url nie.

PGJ

4 antwoorde op Weet iemand?

  1. adoonsie het gesê op Oktober 20, 2010

    Ok , lyk nie of iemand anders gaan doen nie , so kom ek doen gou.

    As jy die skep n pos deitor gebruik , tik die woord wat jy wil link. highlight hom (maak blou met die muis)

    Kyk dan vir die prentjie van die ketting (hy se insert edit link) . click op hom. Daar sal n popup oop maak waar jy dan die lang url kan insert.

    en daar gaan jy – voila.

    Hoop dit help. – Ek het nou baie vinnig getik.

  2. adoonsie het gesê op Oktober 20, 2010

    Ok , lyk nie of iemand anders gaan doen nie , so kom ek doen gou.

    As jy die skep n pos deitor gebruik , tik die woord wat jy wil link. highlight hom (maak blou met die muis)

    Kyk dan vir die prentjie van die ketting (hy se insert edit link) . click op hom. Daar sal n popup oop maak waar jy dan die lang url kan insert.

    en daar gaan jy – voila.

    Hoop dit help. – Ek het nou baie vinnig getik.

  3. pgjonker het gesê op Oktober 20, 2010

    Dankie Adoonsie. Ek is halfpad daar al, maar eksperimenteer nog om dit reg te kry. Dankie solank. Ek skat dis nou net oefen tot ek dit baasraak…

  4. pgjonker het gesê op Oktober 20, 2010

    Het hom! Dankie vir die raad.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.