Glinka, Cherubic hymn.

Julie 15, 2012 in Sonder kategorie

Soos gevra:

6 antwoorde op Glinka, Cherubic hymn.

  1. TS het gesê op Julie 15, 2012

    Wil nie speel by my nie

  2. Pragtig! Soms is die menslike stem as musiek-instrument, in so ‘n massakoorformaat, mooier as instrumentale simfoniese verwerkings.

    Soos “chant” beslis ook mooier is as “rap”.

    (Die gebou wat saam met die opname vertoon word lyk amper op ‘n haar na die Vierde Raadsaal van die Oranje Vrystaatse Republiek wat steeds as ‘n trotse lee dop in Pres. Brand straat in Bloemfontein staan, met Gen. de Wet en sy perd Fleur se standbeeld voor in die linkerkantste hoek…)

  3. Hartlik dankie vir jou moeite Perskeblom – dit was heerlik om gisteraand met hierdie koorklanke steeds in my ore aan die slaap te kon raak.

  4. Perskeblom het gesê op Julie 16, 2012

    Plesier Marja.

  5. Perskeblom het gesê op Julie 16, 2012

    Perspektief en smaak. Vir ander is rap weer hemels.

  6. Perskeblom het gesê op Julie 16, 2012

    Vreemd?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.