Kinders..

July 7, 2014 in Sonder kategorie

is sulke weerlose onskuldige wesens.Dit gaan die verstand te bowe dat hulle deur die eeue so uitgebuit is en nog steeds word.Ek plaas ‘n paar foto’s om kinderlike onskuld te beklemtoon.

Kindertjies van DeRiet in Damaraland

Kindertjies van DeRiet in Damaraland

Damaraseuntjie

Damaraseuntjie

My eie kleinseuntjie

My eie kleinseuntjie

Mosambiekse babatjie

Mosambiekse babatjie

10 responses to Kinders..

  1. ….om op te vreet!

  2. Hehehehe… hulle laat my glimlag. Dankie dis pragtig

  3. Mooi foto’s, soos ons van jou gewoond is. Dankie.

  4. Wat my opval van kinders selfs in die haglikste omstandighede is dat hulle meestal so vol lewenslus is. Jou kleinkind is pragtig!

  5. Baie mooi foto’s.

  6. @izakdv Dankie vir inloer.Ek geniet jou foto’s baie!

Leave a reply

You must be logged in to post a comment.