You are browsing the archive for 2014 March.

Skaduwees

March 19, 2014 in Sonder kategorie

Ek het al hierdie foto’s geplaas,maar vir diĆ© wat dit misgeloop of vergeet het,hier is dit weer.

_MG_4038

Laatmiddag,hoog op die rotse by Mowani,Namibie.

_MG_4039

Manlief en sy driepoot.

_MG_4317

Skaduwees by die orrelpype..Twyfelfontein.

_MG_4055

Ekke..Mowani,in goue lig.Die dwarsskadu’s is seilstoeltjies waarop mens kan sit met ‘n sondonnertjie en die asemrowende sonsondergang aanskou.