Otterjasies,Waternarre!

Augustus 23, 2014 in Uncategorized

http://perdebytjie.wordpress.com/2014/08/23/otterjasieswaternarre/

2 antwoorde op Otterjasies,Waternarre!

  1. @perdebytjie
    Sowaar mooi otters. Jammer dat so baie spesies moet groet. Ek wonder hoe is dit gesteld met ons eie otterjasies aan die Kaapse kus?

  2. @frixos Heel waarskynlik is hulle ook bedreig.Dis hartseer om hierdie goed te sien gebeur.Daar is darem lig in die tonnel.Daar is mense wat alles in hul vermoë doen om dinge om te keer.Hoop net nie dis te laat nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.