Wind,winderig,winderigste

Junie 22, 2014 in Uncategorized

http://perdebytjie.wordpress.com/2014/06/22/windwinderigwinderigste/

3 antwoorde op Wind,winderig,winderigste

  1. @perdebytjie
    Ek het so pas die “link” gevat na, wat vir my lyk, ‘n ander blogplek is met jou baie mooi blog daarop. Ek het die afgelope maande baie gemis hier op Litnet. Vertel meer van daardie ander site aub? Is dit nou wat die ouesn van praat as WP (Word Press)?

  2. @frixos Litnet word ook deur WordPress gedryf,dus is dit baie dieselfde.Jy moet net daar vir jou ‘n blog oopmaak en as jy op my lys van bloggers kyk,sal jy omtrent al die ou bloggers raakloop.Party het net ander name gekies.Dit het op ‘n stadium so vrot gegaan by Litnet,dat ons ‘n massa skuif gemaak het.Dis hartseer dat Litnet se blogs nou afgeplat het tot net ‘n paar asems.Dis egter baie lekker by wordpress en ek is seker jy sal dit geniet.

  3. katrina het gesê op Junie 23, 2014

    Ek raak steeds verdwaal tussen die twee. Voel ‘n bietjie verlore en verlate op die oomblik, die dat ek maar weer hier ‘n ou possie kom pos het. Moet dalk ook die link ding doen wanneer ek iets pos. Lekker dag daar by jou!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.