Wat……

April 23, 2014 in Uncategorized

Gaan tog nou weer aan??Skielik verdwyn my kommentaar op almal se blogs,net in die lug!Ek het soos gewoonlik almal se inskrywings gelees,kommentaar gelewer en POEF,weg is alles.

Ek het twee,driemaal by elke blog probeer,maar hier is ‘n sinistere wegraping van woorde,wat my heeltemal koudsit!

Wanneer o wanneer,gaan die vreemde gebeurtenisse op hierdie werf,endkry?

5 antwoorde op Wat……

  1. Kom ons kyk of myne deurgaan?

  2. Elly het gesê op April 23, 2014

    Ek aanvaar dit nou maar as ‘n leerproses!

  3. Elly het gesê op April 23, 2014

    Ek raak ook nou raadop.

  4. tina10 het gesê op April 24, 2014

    Ek is vol verwagting dat dit gister net ‘n eenuur monster is? Kom ons kyk….

  5. Ai tog, sterkte.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.