Swart en wit..

Maart 28, 2014 in Uncategorized

Ek is mal oor ou murasies en die feit dat die foto’s in swart en wit is,laat dit nog ouer en geheimsinniger lyk.

_Z4D7691a copy

Ou Ganabstasiegeboutjie tussen Luderitz en Aus.

IMG_3785

Kolmanskop naby Luderitz.

8 antwoorde op Swart en wit..

  1. Wow, ek is absoluut mal oor jou foto’s Perdebytjie! Sjoe!

    Kolmanskop is ook al lankal op my lysie, weet net nie of ek ooit daar gaan uitkom nie!

  2. tina10 het gesê op Maart 29, 2014

    Pragtig soos gewoonlik

  3. Mooi, net te min foto´s.

  4. Baie mooi en dis waar ou murasies en huise verllen hulle and swart en wit.
    Kos nie!
    🙂

    • @charly Vir my is die ding met murasies,daardie rondloop in die plek,die wonder oor wie daar gebly het en hoekom alles verval het,daardie hartseer atmosfeer..en dan neem ek die foto,met die storie in my kop vasgevang…vir my ‘n spirituele ervaring,al is ek nie godsdienstig nie.

Los ’n antwoord vir Net Ek @ cbl1979. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.